Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dit is steeds werk, al doen ek Vrydag Bederf

As jy opgeteken is vir ons nuusbrief dan het jy vanoggend ‘n opsomming gekry van wat gebeur het op gevaaalik.com die week. Dit was wel saam met ‘n die boodskap wat laasweek gestuur is. Ek het vanoggend 07:06 wakker geskrik en besef dat ek die verkeerde nuusbrief copy gelaai het om uit te stuur, en dus het jy ‘n herhaling gekry van wat laasweek in die nuusbrief was. My fokop!

Ja, nou dat gevaaalik.com my werk is, kan sulke foute nie meer gebeur nie. Maar sit en posts maak is nie al wat ek doen vir gevaaalik.com nie. Die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf aanmekaar sit is steeds werk, al is dit van my meer fun werk. Gister was ek so besig met die ander behind the scenes goed wat ek moet doen sodat gevaaalik.com aan die lewe kan bly, dat ek probeer het om vinnig die nuusbrief uit te sort, en toe maak ek ‘n fout.

Gelukkig kry jy steeds vandag die Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20160520 (2)

Vrydag Bederf 20160520 (3)

In ons nuwe episode van die gevaaalik.comedy Podcast praat ons oor draakeiers. Luister en lag saam met ons: #68 – Dragonball Z

Gevaaalik Podcast #68 - Dragonball Z

Vrydag Bederf 20160520 (4)

Vrydag Bederf 20160520 (5)

Vrydag Bederf 20160520 (7)

Vrydag Bederf 20160520 (8)

Vrydag Bederf 20160520 (10)

Vrydag Bederf 20160520

Vrydag Bederf 20160520

Vrydag Bederf 20160520 (11)

Vrydag Bederf 20160520 (6)

Vrydag Bederf 20160520 (9)

Ek het gery van Gordonsbaar tot by Hermanus en hy het my GoPro saam geneem. Sien al die foto’s hier.

7 Hey, waarheen gaan jy met daai boys

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *