Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe Star Wars: The Force Unleashed trailer

Daar is ‘n nuwe Star Wars fliek oppad. Star Wars: The Force Unleashed is die nuutste “episode” in die Star Wars franchise. Dit is ook die eerse van die reeks onder die beheer van Disney. Baie van die akteurs wat in die oorspronklike drie Star Wars flieks was, is terug.

star-wars-the-force-awakens-poster

Die nuwe trailer vir die fliek het vanoggend gedrop en dit lyk belowend. Ek is ‘n groot fan van die oorspronklike flieks en die trailer het my laat hoendervleis kry. George Lucas het nie sy hande op hierdie een gehad nie, so hopelik is dit nie ‘n tragedie soos Lucas se laaste paar attempts nie.

Wat dink jy? Kyk die trailer en los jou opinie in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. October 21, 2015

    […] wat so rof is soos ‘n Maandag. Darth Vader alleen weet dat party dae doodeenvoudig harder is op jou gemoedstoestand as ander dae. Wat […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *