Skop af met Random Gevaaalikhede
Random Gevaaalikhede is die beste manier om jou week te begin. Voor jy afskop met die week se werk, gryp ‘n koppie koffie en sit agteroor, geniet die Random Gevaaalikhede. Dit gaan jou niks langer as 5 minute vat nie, nie eers as jy click om die Random Gevaaalikhede op Facebook te share nie.
Wees rustig, en geniet die Random Gevaaalikhede.
Derek Laufman doen baie sulke cool sketse, en jy kan hom hier volg op Twitter.