Stoute Boudjies net voor Woensdag verby is
Woensdag wat so rof is soos ‘n Maandag. Darth Vader alleen weet dat party dae doodeenvoudig harder is op jou gemoedstoestand as ander dae. Wat belangrik is om te onthou is dat jy in beheer is van jou situasie, niemand anders nie. Baie soos wat ek in beheer is van hoelaat die Stoute Boudjies verskyn op gevaaalik.com.
Die week is die Stoute Boudjies laat, dit is al amper Donderdag for fuck’s sake. Die klok het sopas 23:01 geslaan en ek sit en post die Stoute Boudjies, vir julle. Verantwoordelikheid, selfs vir entertainment’s sake, is steeds ‘n verantwoordelikheid.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
1 Response
[…] Of miskien is Stoute Boudjies meer jy styl. Click net hier. […]