Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Amazing Spider-Man Trailer

Die eerste Spider-Man movie (2002) was cool. Die twee sequels was minder entertaining. Spider-Man is oppad terug na die big screen en dankie tog Tobey Maguire is nie meer in die hoofrol nie. In The Amazing Spider-Man, wat later vanjaar verskyn, kry ons ‘n nuwe Peter Parker, vertolk deur Andrew Garfield (wat ook te sien was in The Social Network). Die trailer laat die lyk asof ek Spider-Man dalk weer so baie gaan like in hierdie fliek soos ek die eerste Spider-Man movie gelike het. Ons sal maar moet wag en sien. Aksie, the Lizzard en die pragtige Emma Stone. Klink vir my na ‘n goeie combo.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *