Tagged: Geek

0

WhatsApp video calls update begin uitrol

Ek onthou hoe ek altyd The Jetsons gekyk het toe ek ‘n kind was. In The Jetsons het hulle fone gehad waarmee hulle mekaar kon sien as hulle mekaar gebel het. Vir ons is...

7

4 Animated TV Series wat jy moet kyk

Animated TV series is nie altyd vir kinders nie. Jy hoef ook nie ‘n kind te wees om animated series te kyk nie. Hier is 4 wat Stix onlangs ontdek het

0

Assassin’s Creed Movie Trailer

Ek onthou die dag toe ek die eerste Assassin’s Creed game gekry het. Ek het vir 12 ure aaneen agter my rekenaar gesit en was 100% ingesuig gewees. Dit is ‘n awesome game gewees....

1

Nuwe Star Wars: The Force Unleashed trailer

Daar is ‘n nuwe Star Wars fliek oppad. Star Wars: The Force Unleashed is die nuutste “episode” in die Star Wars franchise. Dit is ook die eerse van die reeks onder die beheer van...

string(7) "primary"