‘n Tree voor met Random Gevaaalikhede
As jy ons nuusbrief kry (jy kan hom ook kry as jy jou naam en e-mail hier los) dan weet jy al van vanoggend 07:00 van die Random Gevaaalikhede. Of miskien het jy dit gisteraand op ons Facebook page gesien. Gaan subscribe, gaan like, gaan share.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
Voor jy dit sê, Sarah Hyland is 24, jou nar. 24 en hot.
Hakskoene in die gym? Ek meen, dankie, maar regtig?