Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede want fok E-Tolls

Die Random Gevaaalikhede is laat, met rede. Vandag het die E-tolls live gegaan in Gauteng en almal is die fok in daaroor. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede daar om jou beter te laat voel. Moet nie ‘n skaap wees en ‘n E-Tag gaan koop nie, stand your ground young ones. Stick it to the man, want ons gaan.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

RandomGevaaalikhede12

RandomGevaaalikhede11

RandomGevaaalikhede10

RandomGevaaalikhede09

RandomGevaaalikhede08

RandomGevaaalikhede07

RandomGevaaalikhede06
RandomGevaaalikhede04

RandomGevaaalikhede03

RandomGevaaalikhede02

RandomGevaaalikhede01

You may also like...

7 Responses

  1. Stix is n doos says:

    Wat is dit met jou en die satanistise goed????

  2. Ruan Stix Fourie says:

    Miskien is jou opinie van satanisties maar net anders as myne.

  3. Die geveerde pou says:

    Fok Stix wat is jou opinie van satanisme dan? Hail Satan,come on dude…jy is soos 12 jarige Marilyn Manson emo dogtertjie met daddy issues. Die kak is mos nou Rodney Seal donkie jare terug al boring…

  4. Ruan Stix Fourie says:

    Kan jy nie die komedie of die ironie sien in die feit dat iemand “Hail Satan” op ‘n Spice Girls poster gekrap het nie? Dit is beslis nie daarop gekrap oor die persoon wil hê jy moet die satan begin aanbid nie. Hierdie 12-jarige-Marilyn-Manson-emo-dogtertjie gaan darem nie deur die lewe met oogklappies op nie.

  5. Soutie says:

    Jissis Stix, what is it with you and all this satan shit?? Hail satan on a Spice Girls poster? Really? Why? Why Stix?

  6. Apollyon says:

    Gelukkig het nie een van julle die mentaliteit van ‘n modderbok hier going nie… Die doel van ‘Random Gevaaalikhede’ is just that, dis random shit. Ek’s seker julle kyk na die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies- iets wat ander mense as “Satanisties” sien. Grow a pair of draai die ander wang as ou Spongebob jou so ontstel, Jhisas.

  7. Bugs Bunny was a tranny says:

    Ek het gelag vir die Spice Girls prentjie. Dit was ook dus die mees suksesvolste prentjie want dit het die intended uitwerking gehad op die buzzkill commenters. Die ironie het helemal oor hul koppe gevlieg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *