Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

By die altaar van Random Gevaaalikhede

Smile bra, dit kon veel erger gewees het. Ek wil nou uitfreak omdat iemand my email ignore, en ek haat admin. Ek het besluit om eerder ‘n Random Gevaaalikhede te post en nie die moer in te raak nie. Die beter keuse is lag.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

As jy eerder jou gevaaalik.com t-shirt of beursie wil bestel via email kan jy jou bestelling email na gevaaalikdotcom@gmail.com en ek sal jou sort en jou pakkie pos. Anders, as jy nie met my wil deal nie, kan jy hier onder click en jou merch deur die shop koop.

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Miskien wil jy bietjie Stoute Boudjies sien?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *