Vrydag Bederf is 48 uur laat
Die Vrydag Bederf is dalk laat, maar dit is die perfekte ding om jou Sondag bietjie meer interesant te maak. Veral as jy in Gauteng is waar die lente sommer vinnig weer ‘n koue grys winter geraak het net om ons te herhinder om nie te windgat te raak nie.
As jy nog nie die Derick en Karlien stukkie gelees het nie, gaan loer sommer nou na hom. Dit was die week by ver die populêrste post op gevaaalik.com. Die gekskeur stukkie is al 62 keer gedeel op Facebook. Miskien sal jou vriende ook wil lag vir die post, so gaan lees en share en like sommer ons Facebook page terwyl jy daar is.
Geniet die Vrydag Bederf op ‘n Sondag.