Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Move en shake met Random Gevaaalikhede

Die lewe wag vir amper niemand nie. Vandag was ek so besig om the grind dat ek amper vergeet het van die Random Gevaaalikhede. Gelukkig het ek nie vergeet nie en sal die Random Gevaaalikhede ook deel maak van ons nuubrief wat more oggend uitgaan na ons subscribers toe. Die is die slim gevaaalik.com mense wat elke Vrydag vroeg in die oggend ‘n email wil kry sodat hulle kan sien wat die week op gevaaalik.com gebeur het. As jy kyk na hoeveel posts daar die week was, dan is dit ‘n slim move op up to date te bly met die hulp van die gevaaalik.com nuusbrief.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160519 (2)

Random Gevaaalikhede 20160519 (3)

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast episode #68 – Dragonball Z

Gevaaalik Podcast #68 - Dragonball Z

Random Gevaaalikhede 20160519 (4)

Random Gevaaalikhede 20160519 (5)

Random Gevaaalikhede 20160519 (6)

7 Hey, waarheen gaan jy met daai boys

Sien meer van Stix se road trip tussen Gordonsbaai en Hermanus, hier.

Random Gevaaalikhede 20160519 (7)

Halo 5 arena action

Stix probeer om Halo te speel in Suid-Afrika se eie Halo 4v4 tournament

Random Gevaaalikhede 20160519 (9)

Random Gevaaalikhede 20160519 (10)

Random Gevaaalikhede 20160519 (11)

Random Gevaaalikhede 20160519 (12)

002 Eartfocus

Hierdie foto hier bo is net een van die voorstelle van wie om te volg in die week se Disdagram post.

Random Gevaaalikhede 20160519

Random Gevaaalikhede 20160519 (8)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *