Random Gevaaalikhede is daar buite
Hou op so gemaklik lyk. Jy sit elke aand tot wie weet watter tyd voor die TV. Daar is ‘n hele wêreld vol ongelooflike goed daar buite, goed wat jou TV-shaped-ogies sal laat traan.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Jy kan Will Ferrel en Chad Smith se drum off hier sien.
Die antwoord se nuwe video is hier.
Awesome foto van die luiperd wat die ou nail : ek love dit as natuur vir die mens ‘n toffie wys.