Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kurt Cobain: Montage of Heck – Trailer

Kurt Cobain as child

Kurt Cobain op die ouderdom van twee

Maandag het my broer vir my ‘n link gemail na ‘n artikel wat hy gekry het oor Kurt Cobain: Montage of Heck. Om te sê dat ek ‘n groot fan is van Kurt Cobain en Nirvana is ‘n understatement. Ek het elke boek oor Kurt en Nirvana wat ek al ooit my hande op kon kry, ek het DVDs, CD, interview recordings en allerhande ander goed. Dus is ek baie opgewonde oor die nuwe documentary van Brett Morgen, die eerste authorized documentary oor die Nirvana front man.

Kurt Cobain Montage of Heck

Morgen het exclusive access gekry tot oor die 200 ure se audio recordings van Kurt Cobain, 4000 plus bladsye se dagboekinskryfwings en ander goed wat niemand anders al ooit gesien het nie. Toe die film klaar is het Morgen dit gewys vir Courtney Love (Kurt se weduwee) en Frances Bean Cobain (Kurt se dogter) en hulle het nie gevra vir ‘n enkele verandering nie. Die gfliek gebruik animated footage om te help om die prentjie te skep agter Kurt se recordings en die fliek belowe om jou ‘n ander perspektief te gee van die tormented rock star.

Hier onder is die trailer van Kurt Cobain: Montage of Heck. Gaan dit die moeite werd wees om te kyk? Laat weet wat jy dink op ons subReddit of in die comments.

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Ek was ook ‘n huge fan. Gan verseker dit kyk

  2. RocketLou says:

    Seker een van die dinge waaroor ek die meeste spyt is, is dat niemand hier in suid afrika ooit hulle kon sie nie. RIP Curt

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *