Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hier is vandag se Random Gevaaalikhede

Dankie vir almal wat die week al foto’s ingestuur het wat julle wil sien op gevaaalik.com. Dit is gaaf van julle en dit help, baie. ‘n Hele paar gevaaalike lesers was slim genoeg om net die link na ‘n foto te mail na gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Baie van julle het ook gesê dat dit nie nodig is om hulle ‘n mention te gee op die site nie. Ook gaaf, want dit beteken minder werk aan die kant.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150312

Random Gevaaalikhede 20150312

Random Gevaaalikhede 20150312 (10)

Een leser het die onlangste post oor Ronda Rousey gesien op Twitter en die foto ingestuur.

Random Gevaaalikhede 20150312 (9)

Random Gevaaalikhede 20150312 (8)

Random Gevaaalikhede 20150312 (7)

Random Gevaaalikhede 20150312 (6)

Random Gevaaalikhede 20150312 (5)

Random Gevaaalikhede 20150312 (4)

Random Gevaaalikhede 20150312 (3)

Random Gevaaalikhede 20150312 (2)

Die e-mail waaraan die foto attach was het eenvoudig gelees: “Nine Inch Nails kry Windows se Blue Screen of Death”

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *