Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Kurt Cobain

Nirvana – Smells Like Teen Spirit 0

Nirvana – Smells Like Teen Spirit

Seker een van die mees ikoniese opening van enige song ooit. Meeste mense sal dadelik weet dit is “Smells Like Teen Spirit” as hulle net die eerste paar sekondes van die song hoor. Kurt...

Kurt Cobain sou vandag verjaar 1

Kurt Cobain sou vandag verjaar

Google vier altyd oorlede mense se verjaarsdae met die Google Doodle. Snaaks genoeg het hulle die een gemis, Kurt Cobain. Hy sou vandag 46 gewees het. Ongelukkig is hy nie 46 nie want hy...

Kurt Cobain 0

Kurt Cobain

Vandag 17 jaar gelede het Kurt Cobain besluit om sy are vol heroïen te pomp en sy kop vol lood te pomp met ‘n haelgeweer. Die bra word die hele wêreld deur gemis, aangesien...