Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

21Dec/110

The Hobbit: An Unexpected Journey

Tien jaar gelede het ons The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring op die groot skerms te siene gehad. Die boek wat my oupa my van vertel het toe ek nog 'n klein stront was, het lewendig geword deur Peter Jackson se oë. Nou kan ons die vooraf verhale van Bilbo Baggins sien in The Hobbit: An Unexpected Journey.

Ek is baie opgewonde oor die fliek. Ek is eintlik 'n geek, onthou. The Lord of the Rings Trilogy was great flieks. Ek verwag niks minder van The Hobbit nie. Peter Jackson mag maar Middle-earth flieks maak, hy moet net weg bly van King Kong af.

Hier is die teaser trailer vir The Hobbit: An Unexpected Journey wat ons volgende Desember sal sien in cinemas.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Neon lig dansers
Marshall Fridge
Far Cry 3

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers