Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jack Sparrow feat. Michael Bolton

Ek weet nie regtig hoe om te verduidelik wat in hierdie video aan die gang is nie. Die beste sal wees as jy dit maar net kyk en jou gat af lag. Hier is Michael Bolton as Jack Sparrow saam met Turtleneck and Chain.

You may also like...

2 Responses

  1. Joe says:

    Ek het nooit gedink ook sou dit sê nie, maar respect vir Michael Bolton.

  2. DieMBeen says:

    Dit wil voorkom of die man weet wat belangrik is in die lewe.

    “Keira Knightley!” ~The Bolt

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *