Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Mugabe Falls word #MugabeFalls

Robert Mugabe (niemand se favourite mens nie, nie by ‘n long shot nie) het bietjie mis getrap en toe bietjie geval. Die internet het oorgeneem en die #MugabeFalls images het op die internet begin verskyn. Robert is al 90 jaar oud en hy het geval na hy met ondersteuners gepraat het by Harare Lughawe.

Baie soos die meme wat ontstaan het as gevolg van Scarlett Johansson wat geval het is die een awesome. Die eerste foto hier onder is die oorspronklike foto van ou Bob wat bietjie sloeg.

Die internet is regtig ‘n awesome plek.

Mugabe Falls becomes #MugabeFalls

Mugabe Falls (2)

Mugabe Falls (3)

Mugabe Falls (4)

Mugabe Falls (5)

Mugabe Falls (6)

Mugabe Falls (7)

Mugabe Falls (8)

Mugabe Falls (9)

Mugabe Falls (10)

Mugabe Falls (11)

Mugabe Falls

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *