Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

How to Destroy Angles – An Omen EP

Trent Reznor se projek saam met sy vrou, Mariqueen Maandig en Trent se ander ander long time collaborators Rob Sheridan en Atticus Ross se nuwe EP is oppad. How to Destroy Angels se An Omen is van volgende week af beskikbaar. Jy kan wel die hele EP hier onder stream.

As jy, soos ek, ‘n Nine Inch Nails fan is gaan jy verseker hou van How to Destroy Angels. Dit het daardie distinctive Trent Reznor klank met female vocals, al deel Trent ook van die vocal responsibilities. As jy al ooit gewonder het hoe dit lyk as ‘n song record word saam met Trent Reznor kyk die video hier onder.

Ek was lanklaas so opgewonde oor ‘n album. Die goeie nuus is dat ons binnekort miskien ook weer ‘n Nine Inch Nails album sal kry. Sedert Nine Inch Nails se hiatus in 2009 was daar nog geen sprake van wanner NIN weer sal musiek uit bring nie. “All signs point to yes. There are some things in the works.” het Reznor gesê aan Rolling Stone magazine. Reznor het ook gesê dat Nine Inch Nails miskien weer live sal begin optree “if it feels right.”.

Jy kan die An Omen nou pre-order van die How to Destroy Angels websites af vir five dorra. Onthou, vandag is ook jou laaste kans om in te skryf vir die Synergy Live Johannesburg kaartjies wat ons weggee.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *