Unblock jou toilet soos ‘n pikey

Lank gelede (eintlik nie so lank gelede nie, meer 2002) was ek deel van ‘n soortgelyke operasie as die een hier onder. Al verskil is dat die toilet nie verstop was nie, ek het net geen ander plek gehad om ontslae te raak van die cherry bom nie. DON’T TRY THIS AT HOME, as jy doen maak ‘n video en stuur dit vir ons.

Die pikeys (Ja hulle is Irish, ek gebruik die term pikey as ‘n grap) se toilet was verstop en niemand wou dit unblock op die old fashioned manier van ‘n plunger gebruik nie. Een van die knape dink toe die maklikste sal wees om dit met firecracker te unblock. Oor my ondervinding in die veld van “fireworks meet toilet bowl” sou ek vir hulle kon sê dit is nie ‘n goeie idee nie.

1 Response

  1. Superhuman says:

    Yeah, ek kon daai een voorspel.
    Ek’t ‘n soortgelyke ondervinding beleef, maar my buddy was slim genoeg om die ketting te trek, toe ontplof die pyp aan die buitekant. So ons het nie strooi die hele huis vol gehad nie…net die hele tuin vol.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

string(7) "primary"