Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

AXEology professors gaan jou pakslae gee

Hierdie naweek het jy ‘n verskoning om jouself sleg te gedra. Die rede sal wees dat jy die Campus Invasion party gaan bywoon en jy wil hê dat een van die AXEology 101 professors jou oor haar skoot moet trek. Andersins gaan daar ook hard geparty word en as die booze vloei raak die dames ook stout. Dit gebeur dié naweek in Hatfield square.

Dan is daar natuurlik so paar bands wat ook gaan speel. Van Coke Kartel, Kongos, Bittereinder en Yesterday’s Pupil. Wat meer wil jy hê? Sexy dames? Check. Great live musiek? Check. Booze? Check. Party? Fok ja! Raak stout en sien jou daar! Dalk sien jy my nog Maandag in een van die foto’s.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *