Dear Trev – Deep Fried Man se Eminem parody
Deep Fried Man is ‘n fokken cool ou. Hy was al op ons podcast, way back in the day. Hy is fokken snaaks en verseker een van my gunsteling mense om mee te chat. Ons lag altyd al te lekker.
Deep Fried Man het nou ‘n “Stan” parody gemaak. Jy weet, daardie stalker song van Eminem. Maar in die video sing Deep Fried Man vir Trevor Noah. Trevor is nou mos die host van The Daily Show. As jy hou van lag, check die hilarious video hier onder.