Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Veels geluk met Stoute Boudjies

Soos meeste van julle weet het ons dit nou makliker gemaak om foto’s van gevaaalik.com af te deel met ander mense op die interwebs. Meer oor dit hier. Maar, soos met meeste dinge in die lewe is daar natuurlik hiccups. Dus, as jy enige probleme ervaar, vra ons dat jy ons asb laat weet. Ons kan slegs die site beter maak vir julle, as julle vir ons sê wat julle mee sukkel of wat julle soek.

Ky kan ons kontak via Facebook, Twitter, Reddit (lekker annoniem as dit jou ding is), los ‘n comment, of jy kan ons mail by gevaaalikdotcom[at]gmail[dot]com. Kry dit van jou bors af en help om gevaaalik.com ‘n beter plek te maak vir almal. Ons hoor graag van julle.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Stoute Boudjies 20150311 (2)

Stoute Boudjies 20150311 (3)

Stoute Boudjies 20150311 (4)

Stoute Boudjies 20150311 (5)

Stoute Boudjies 20150311 (6)

Stoute Boudjies 20150311 (7)

Stoute Boudjies 20150311 (8)

Stoute Boudjies 20150311 (9)

Stoute Boudjies 20150311 (10)

Stoute Boudjies 20150311 (11)

Stoute Boudjies 20150311

You may also like...

2 Responses

  1. Marius says:

    Mal oor stoute boudjies. Goeie werk.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Marius: Bly jy hou daarvan. Onthou om dit met jou vrinne te deel.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *