Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die geheime video en Random Gevaaalikhede

Right, die geheime video is die video hier onder. Geluk, nou weet jy wat die geheime video is. Het jy al ooit gewonder hoe dit soul klink as jy Rage Against the Machines meng met The Black Keys. Wel, as jy na die song hier onder luister dan gaan jy nou hoor hoe dit miskien sou klink. Hierdie is wel ‘n ander band, Heroic met die song “Perfect World”. Lekker renegade vibes.

Dan is daar natuurlik ook die Random Gevaaalikhede. Dankie aan die van julle wat foto’s upload na die gevaaalik Facebook Messenger toe. Dan kan jy sommer foto’s direk van jou foon af upload en stuur. Natuurlik kan jy dit met jou rekenaar ook doen. Dit is net soveel makliker as om ‘n email te stuur.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede en geheime video.

Koop vir jou ‘n gevaaalik hempie man. Dan ondersteun jy gevaaalik.com en jy kry ‘n befokte hemp!

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *