Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Oorspronklike Storie van Drank en Sigarette

‘n Hele paar jaar terug het ek een aand vir ‘n paar Afrikaanse komediante gaan kyk by Parker’s Comedy. Een van die ouens wat ek daardie aand ontmoet het, was Kobus Galloway. Een van die goed wat ek hom daardie aand op die stage sien doen het was sy “Drank en Sigarette” storie. Kobus het in 2014 opgehou om stand-up comedy te doen, maar sy grappie en storie het aanhou lewe.

Ongelukkig het sy storie aanhou lewe deur ander mense wat Kobus se storie gesteel/nageboots het. In comedy is dit ‘n groot probleem en een wat ek al self ‘n hele paar keer sien gebeur het. Kobus het besluit om sy storie op YouTube te sit aangesien het dit al hoe meer op nageboots word. As jy so vinnige 5 minute wil brand en bietjie lag, check die video hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *