Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gemaskerde geheime video en Random Gevaaalikhede

Slipknot het ‘n nuwe album oppad, ‘n nuwe single uit en ook nuwe maskers. Die nuwe music video met die nuwe maskers is die week se geheime video op die Random Gevaaalikhede.

Ek weet jy voel seker dat dinge deesdae bietjie traag gaan hier by gevaaalik.com. Ek sal binnekort vir julle so bietjie van ‘n verduideliking gee, of ‘n behind the scenes. Ek besluit net nog of ek dit met ‘n podcast wil doen en op ek ‘n YouTube video moet maak. Wat verkies jy? YouTube of Podcast? Laat weet my op Twitter of drop ‘n comment hier onder.

Geniet die geheime video en die Random Gevaaalikhede.

Loading…

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *