Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

R Kelly is die Unintentional Comedian

Ons almal ken vir R Kelly. Meestal omdat ons almal Space Jam gekyk het en R Kelly die knaap was wat “I Believe I can Fly” gesing het. Deesdae is hy meer bekend vir sy porn video (waar mense uitgevind het hy hou daarvan om te pee op ander mense) en omdat hy mal is. Ek ken vir R Kelly omdat hy die beste unintentional comedian is waarvan ek weet.

As hierdie uitrusting nie is om ons te laat lag nie, weet ek nie

Wat is ‘n unintentional comedian? Dit is iemand wat snaaks is sonder dat hulle probeer snaaks wees. Kyk na die video hier onder byvoorbeeld. Al is R Kelly dood ernstig kon die ‘n sketch gewees het op Saturday Night Live. Ek kan nie ophou lag vir die video nie. Al is R… of Kelly… of wat jy hom ookal wil noem, dood ernstig met die video kan ek nie help om daarvoor te lag nie. Die video is awesome vir al die verkeerde redes.

“Real Talk” is ‘n song wat R Kelly geskryf het oor hoe erg ‘n fight tussen ouens en dames kan raak. Ek voel jammer vir die vrou wat moet stry met die mal fokker. Dit is uitstekend hoe hy die video gemaak het met net die helfde van sy cornrows wat klaar is. Ek hou veral van die deel waar die musiek ophou speel en hy aanhou sing, asof hy probeer aandui dat hy nou iets slim gaan sê. Lekker lag vir die een.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *