Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Brand tyd met die Random Gevaaalikhede

A public service announcement:

Vir die wat wil foto’s stuur na die Random Gevaaalikhede kan so maak deur dit te WhatsApp na my toe by (0788452709). Dankie dat julle Random Gevaaalikhede met my en gevaaalik.com se gehoor deel. As jy so nou en dan (die laaste email was 3 weke terug) ‘n email wil ontvang van gevaaalik.com af, kan jy net hier click en dan kry jy ons nuusbrief so elke nou en dan. Die nuusbrief is basies ‘n opsomming van wat aangan op gevaaalik.com.

https://youtu.be/PoWMmZEoT84

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Het jy geweet daar is iets met die naam Stoute Boudjies en jy kry dit net op gevaaalik.com?

Want jy hoef nie vir ure rond te loop in winkels opsoek na die regte bestandele nie, en jy hoef nie ‘n chef te wees om self te kan kos maak nie. Veral nie met die R250 af van jou eerste order by Daily Dish nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *