Queen of Vagina – Laat ons lag

queen of vagina

As julle die R Kelly “Real Talk” video nou die dag gesien het sal julle weet wat unintentional comedy is. “Vagina Queen” is nog ‘n stuk ongelooflike unintentional comedy. Basies is die ‘n song deur ‘n Nigeriër vrou wat baie trots is op haar vagina en sy soek “peenees” vir haar vagina want sy is “promiskijos”. Die is fokken snaaks, dit sal verseker jou week bietjie verbeter. As jy dan nog vir haar wil lang, kyk die video ook oor haar: “The Queen of Vagina makes it on The X Factor

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>