Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

2017 se eerste Random Gevaaalikhede

Aan die begin van ‘n nuwe jaar is dit lekker maklik om titels vir die Random Gevaaalikhede op te maak. Later, deur die loop van die jaar, raak dit moeilik. Laasjaar het ek meer as 100 verskillende Random Gevaaalikhede posts met julle gedeel hier op gevaaalik.com. Deesdae hoef ek nie meer self vir snaaksighede te soek op die internet nie, want julle is gaaf genoeg om vir my foto’s te stuur wat julle kry via WhatsApp (0788452709).

Nuwe jaar, nuwe Random Gevaaalikhede en nuwe foto’s, so stuur asb jou foto’s ook vir ons.

Geniet die vandag se Random Gevaaalikhede.

More gaan daar ‘n nuwe video wees op my YouTube channel. Die een is heelwat anders as die vorige twee videos wat ek gemaak het. Hier bo is so klein voorsmakie wat ek gepost het op my Instagram. Kyk uit more oggend vir my nuwe video: “My T-shirts, ‘n storie”

Na ‘n groot vakansie is almal maar so bietjie platsak. Begin 2017 deur te spaar op jou versekering. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie wat tien teen een aansienlik goedkoper gaan wees as die versekering wat jy tans het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *