Jozi Shore Episode 3: Dates and Weights

Jozi Shore Episode 3

My gunsteling nuwe spoof reality TV show se nuwe episode is uit. Jozi Shore Episode 3 is hier en die episode se naam is “Dates and Weights”. In die episode klap die boets die gym bru en Anton gaan op ‘n date met ‘n ongelooflike uptight Cape Town dame. My ma het altyd gesê: “Mense wat nie vleis eet nie, lieg vir hulself.” en dit lyk my Anton se ma het vir hom dieselfde raad gegee.

Jozi Shore, “Dates and Weights” hier gat ons.

You may also like...

1 Response

  1. 5krApn3l says:

    Beste quotes

    Do these oaks even lift?

    Getting huge and touching boobs!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *