Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Terug hok toe met Stoute Boudjies

Party unlucky bastards het reeds gister weer hulself begin afsloof vir iemand anders se wins. Die wat effe luckier is, het vandag eers hul sitplek agter die grindstone ingeneem. In altwee gevalle, is dit steeds nie lekker nie. Nuwe jaar, nuwe werk, maar gelukkig ook nuwe Stoute Boudjies. Hopelik help die Stoute Boudjies bietjie met die bitter pil wat jy die week of volgende week gaan moet sluk.

Dankie aan almal wat oor die vakansietydperk vir ons aangehou het om vir ons foto’s te stuur vir die Stoute Boudjies, die Vrydag Bederf of die Random Gevaaalikhede. Jy kan jou foto gerus ook stuur na ons met WhatsApp (0788452709). As jy nie jou foto vandag sien nie, kyk maar uit in die toekoms. Daar is baie foto’s om deur te werk.

Geniet die Stoute Boudjies en voorspoed vir 2017.

Het jy al Battlefield 1 gespeel? Hier is so paar redes hoekom jy Battlefield 1 gaan wil speel, en hoe jy saam ons kan speel.

Na ‘n groot vakansie is almal maar so bietjie platsak. Begin 2017 deur te spaar op jou versekering. Kry ‘n gratis kwotasie deur jou naam en nommer hier op ons King Price page te gaan los. Hulle sal jou vinnig bel en uithelp met ‘n gratis kwotasie wat tien teen een aansienlik goedkoper gaan wees as die versekering wat jy tans het.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *