Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

11Sep/122

Moet nie te veel drink nie

'n Hele rukkie terug het Shadowclub en Goodnight Wembley by Arcade Empire gespeel. Ons was daar en het sommer 'n podcast met Shadowclub gedoen. Tewryl Goodnight Wembley gespeel het is ek buitentoe om 'n oproep te maak. Dit is toe ek vir Ruan se koppie sien uitsteek het by sy kar se deur.

Ruan het bietjie te veel gedrink. Hy was steeds vriendelik genoeg om vir so rukkie met my te chat terwyl hy probeer kots. As jy vir Ruan ken sê vir hom hy is famous en sy ma is baie kwaad vir hom.

Soortgelyke gevaaalikhede:

Bliksem hulle
Carlsberg se stunt by die flieks
Dit sneeu oral in Suid-Afrika blykbaar

Posted by Ruan Stix Fourie

Tagged as: Leave a comment

2 comments on “Moet nie te veel drink nie

  1. BaasDeBeer on said:

    Maar waar is die kots? Of eerder, die kotsery?

  2. Meeste van dit lê op die grond voor hom. Hahaha

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

(required)

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers