Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tappit Techno Treffer: Scooter – Nessaja

Scooter is ‘n big deal in die Tappit Techno Treffer sirkels. Hulle het al oor die 25 miljoen records verkoop en het 80 gold en platinum awards. Scooter word gesien as die mees suksesvolle Duitse single-record act, met 23 top ten hits. Ek is nie seker watter top 10 lyste dit was nie, maar ek kan jou duidelik sê dat die Duitsers techno fokken love.

Scooter Nessaja

Dit is asof jy haar nippels kan sien, maar ook nie kan nie

Die video hier onder is vir een van hulle hits, “Nessaja”. Net soos jy kan verwag van die Tappit Techno Treffer is daar weereens girls in min klere en ook girls wat mekaar vry. Ek lees in die Huisgenoot dat Ecstasy jou vatterig maak. Ecstasy is mos die drug of choice by techno en rave parties.

Update: Een van die gevaaalike lesers, “thedude”, het die link na die stoute weergawe van die video in die comments gelos. Sê maar vir hom dankie, hoor.

You may also like...

6 Responses

  1. July 10, 2013

    […] die Facebook noot: As gevolg van gister se Tappit Techno Treffer het iemand die link na die artikel gaan report op Facebook en dus kan ons nou niks op ons Facebook […]

  2. July 16, 2013

    […] Ek moet hom bietjie soek. Sover techno gaan is die Vengaboys right up there langs die greats soos Scooter. Die song was 'n hit onder tieners vir die suggestive undertones van die lirieke en die overall […]

  3. July 19, 2013

    […] Vrydag Bederf of Stoute Boudjies en die foto's wat ons gebruik. Iemand het selfs nou die dag die Scooter Tappit Techno Treffer report op Facebook oor die foto wat saam die artikel gegaan het 'n topless dame in gehad het. Ek […]

  4. August 13, 2013

    […] Special D is ook van Europa af, Duitsland as jy spesifiek wil wees. Soos ander groot dance acts (bv Scooter) is Special D groot in […]

  5. August 20, 2013

    […] twee het ook al baie bekende mixes gemaak van ander Tappit Techno Treffers, soos byvoorbeeld van Scooter se […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *