Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Evil Has Landed – Queens of the Stone Age

Hoe kry Queens of the Stone Age dit reg om elke album ‘n nuwe sound te hê wat somehow nogsteeds voel soos Rated RMore kry ek my copy van die hele nuwe album, Villains, want as ek kan nie genoeg kry van “The Evil Has Landed” nie, en ek soek nog. Vir die laaste paar maande het Queens of the Stone Age vir ons smakies gegee van die nuwe album, met twee songs en ‘n klomp ander content (ja, alles gaan regtig oor content) om mense aan die praat te kry oor Villains.

“The Evil Has Landed” is vir my ‘n hoogtepunt. Jy kan dadelik hoor dit is Queens of the Stone Age is as jy Josh Homme se distorted stem hoor. Die klank van die dromme voel asof dit so plat as moontlik opgeneem is, maar dit werk uitstekend saam met die vet bass groove en ‘n super catchy guitar riff. Die laaste minuut en dertig sekondes klink dit amper vir my soos ‘n b-side wat opgeneem is in saam met die Rated R songs.

Die nuwe Queens of the Stone Age album Villains is van more (24 Augustus 2017) beskikbaar ooral waar jy deesdae musiek kan koop. As jy die een geniet, maak seker jy luister ook “The Way You Used To Do”

You may also like...

9 Responses

  1. stoutejannie says:

    Kan jy miskien eers leer hoe om BASS guitar reg te spel voor jy music reviews doen?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @stoutejannie: Ok, thanks Jannie. Onthou net dat ek gepraat het van die grove, nie die basskitaar nie, anders sou dit “basskitaar” gewees het eerder as my “base grove” foutjie, slimmie. Ook, dit is nie ‘n review nie jou trilnekkie. Dit is ‘n “check ek hou baie van hierdie, maak daarmee wat jy wil” post. Shame man, ek voel vir jou as jy so onnosel is dat jy nie eers as jy probeer help dit kan reg doen nie. Soos daardie stadige seuntjie wat op in die straat bly en altyd saam die ander kinders wil speel, maar niemand like hom nie want hy fok alles wat hy doen op.

  3. stoutejannie says:

    “stadige seuntjie ” – die album het al about soos 3 weke terug geleak jou nat naai! maar kom ons praat oor 1 song! ook hulle het by Reading die naweek gespeel en mens kon dit stream LIVE – maar fok nee kom ek praat oor hoe ek miskien die album gaan kry en dan vir julle se wat EK daarvan dink want ek dink amal wil my stupid meaning oor ALLES he! niemand gee om oor jou, oor jou shit blog, of oor jou fucked site nie hoor!

  4. Ruan Stix Fourie says:

    @stoutejannie: “niemand gee om oor jou, oor jou shit blog, of oor jou fucked site nie hoor!” Behalwe jy. Jy het ‘n obsessie met my omdat ek iets doen met my lewe en jy wens jy kon soos ek wees. Ek weet ou trilnekkie-lafaard, ek weet.

  5. stoutejannie says:

    kom ons share die op twitter ook! want daar gebeur fokall in my lewe nie! en niemand like it eers nie! want jy suck! LOSER!

  6. stoutejannie says:

    en daar change jy dit na bass toe! so jy was verkeerd jou fokken idiot!

  7. Ruan Stix Fourie says:

    @stoutejannie: En steeds kom jy terug, heeltyd, oor en oor omdat jy verlief is op my. Cute.

    Ek het nooit gesê ek is nie verkeerd nie. In fact, ek het dankie gesê dat jy my reggehelp het in jou “klein seuntjie wat ‘n dogtertjie se hare trek omdat hy eintlik van haar hou” manier.

    hahaha. Hierdie is fun.

  8. Ruan Stix Fourie says:

    @stoutejannie: Jy kyk na elke blog post wat ek post, volg my op Twitter, Reddit, hang aan elke stukkie Stix. ‘n Lekker vet persentasie van jou dag het ek jou aandag. ATTENTION. Tussen jou aandag is jy gaaf genoeg om my spelfoute vir my uit te wys en vir my nog content te gee.

    https://www.youtube.com/watch?v=CZTt_uuhSt0

    Ek het net gister ‘n nuwe campaign geland. Danksy jou onverdeelde aandag.

  9. stoutejannie says:

    Dis cool ek het self bietjie research oor jou gedoen toe kom ek af op hierdie picture!

    https://ibb.co/cE4uj5

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *