Tagged: Tappit Techno Treffers
Vandag se Tappit Techno Treffer is iets tussen die 80’s en die 90’s. Ek sê 80’s omdat dit duidelik is dat die voorliefde vir totally uncontextualised visuals accompanied by dancing and music nog nie...
Waaraan dink jy as jy die jaar 2000 lees? Highlights in mense se hare? Y2K? Backstreet Boys se album Millennium? Amerika voor 9/11? Die begin van selfone met interne antennas? KTV? Natuurlik nie. Jy dink...
Het julle al ooit gewonder wie ons kan bedank vir die wonders van pitch-correction en AutoTune? Volgens Wikipedia is dit Eiffel 65, die Italiaanse Eurodance-groep bestaande uit Jeffrey Jey, Gabry Ponte en Maurizio Lobina....
Nadat die afgelope paar Tappit Techno Treffers ons so lank in die 90’s laat sit het dat mens amper begin voel mens moet begin soek vir Ricki Lake en Mighty Morphin’ Power Rangers reruns,...
Hoe meer ek kyk, hoe meer besef ek dat die negentigerjare ‘n totale thunderfuck van irriterende musiek was. Die vorige twee weke se Tappit Techo Treffers was groot in die 90’s. Whigfield het ge-represent...
Okay, hier is die scenario: Jy is super dronk. So dronk dat jy dink niks kan jou coolness impugn nie – maak nie saak wat jy doen nie. Jy is so cool, jy kan...
Ten spyte daarvan dat die wêreld soms maak asof die hele fokken Europa ‘n moerse classy plek is waar almal van môre tot aand net Bordeaux en Espressos suip terwyl hulle opera kyk, is...
laas week een of ander tyd praat ek en ‘n vriend oor die eerste CD wat ons self gekoop het. Bon Jovi Cross Road vir my gewees en vir hom die single van RUN-DMC vs....
Daar is seker nie ‘n pilkop op die planeet wat nie “Sandstorm” van Darude ken nie. Ek is nie eers ‘n groot fan van die techno nie, maar ek ken die een. Almal ken...
Brooklyn Bounce is twee Duitse techno producers en hulle het heel voor in die ry gestaan toe die hardcore drugs uitgedeel word. Dit is nou as jy kyk na die week se Tappit Techno...
Die week se Tappit Techno Treffer is nie baie oud nie. Kom van 2004 af. Ou Special D se “Come With Me”. Ons was al almal dronk in ‘n club iewers as die Tappit...
As jy al ooit by enige van die parties was wat enige van die gevaaalik.com crew bygewoon het by enige plek met ‘n jukebox dan sal jy al Sash! (ja, hy het ‘n uitroepteken...