Tagged: Vrydag bederf

3

Lui-lekker Vrydag Bederf

Dit is Vrydag, dank Odin. Die naweek is op ons en ek weet nie van jou nie maar ek is reg vir nie vroeg hoef op te staan in die koue nie. Ek gaan...

1

Netflix en Vrydag Bederf

Hierdie is nie ‘n sponsored post nie. Ek het nog nooit niks van Netflix gekry nie. Ek kry nie kans om die nuwe Stranger Things te kyk nie en ek kry nie tyd vir...

2

Voor ons braai, Vrydag Bederf

Ek het sopas my vuur aangesteek en daar gestaan vir 30 minute om na die vuur te kyk. Natuurlik eers na ek ‘n slow-mo video van die vuur op Instagram sit. Ironies genoeg is...

2

Vrydag Bederf vir later

Ek moet net eers duidelik maak dat ek al die boodskappe van mense wat vra vir die Vrydag Bederf en hoekom dit laat is waardeer. Dit is ook moerse kiff dat julle almal verstaan...

0

Rooi agtergrond Vrydag Bederf

Nie rooi van woede nie, al sou ‘n blou Maandag mens nogal laat rooi sien. “Wat is dit met al die gepraat oor kleure Stix? Waar is die Vrydag Bederf?” Jy het my daar....

0

Wie kort Vrydag Bederf?

Die ding waarna jy al heel week na uitsien is hier. Ja, ek praat nie net van Vrydag nie, maar ook die Vrydag Bederf. More gaan daar weer ‘n gevaaalik Nuusbrief uit en hy...

0

Die goeie-Vrydag Bederf

Die normale paragraaf of twee. Nie veel nuut om oor te kerm of bly te wees nie. Ek is wel bly oor die foto’s wat julle aanhou instuur deur Facebook Messenger. Geniet die week...

0

Die vermisde Vrydag Bederf

Hier is die Vrydag Bederf wat ek laasweek nie gepost het nie. Wat jy nou moet doen is die Vrydag Bederf geniet en aanhou om foto’s te stuur om te sit op gevaaalik.com. Stuur...

0

Kort week Vrydag Bederf

Die week is ‘n kort week. Laasweek was ‘n normale lang week. Die week gee ek jou toestemming om Donderdag af te vat. Indien jy slim is sal jy sommer Vrydag ook af vat,...

0

Vrydag Bederf uit die skadus

Laat op ‘n Sondagaand kom die Vrydag Bederf uit die skadus gesluip. Meestal omdat ek deesdae my gat af werk en dan nie altyd kans sien om Vrydag Bederf te doen as ek eerder...