Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Begin jou week weer met Vrydag Bederf

Vrydag wat verby is het ek ‘n arm en ‘n been betaal om nuwe bande op my kar te sit. Toe ry ek Johannesburg toe vir rAge. Na dit is ek huistoe om my laatie te sien vir 20 minute voor ek weer moes ry om stand-up comedy te gaan doen. Vrydagaand 12:15 toe stop ek by die huis. Ongelukkig het daardie besige Vrydag veroorsaak dat jy die nuwe Vrydag Bederf nou eers vandag sien. Miskien help dit met jou Maandag-blues.

Geniet die Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *