Tagged: Vrydag bederf

2

Vrydag Bederfie

Ek kan nieglo ek het nog nooit die titel “Vrydag Bederfie” gebruikvir die Vrydag Bederf nie. Skandeloos. In elk geval, so kom nog ‘n week van gevaaalik.com vermaak tot ‘n einde. Bly op hoogte...

0

Patriotiese Vrydag Bederf

Ek is nievreeslik patrioties nie. Patriotisme oor die algemeen irreteer my altyd so bietjie. Dit is seker omdat enige persoon wat die behoefte het om om die die braaivleisvuur te praat oor hoe patriotieshy...

0

Tyd vir die Vrydag Bederf

Dit is Vrydag. Jy sit en hou die tyd dop want jy wil huistoe gaan. Vanaand, of more, of moreaand gaan jy lekker braai. Iewers hierdie naweek gaan jy braai. Nou wil jy net...

1

Vrydag Bederf boet

Het “boet” nou ‘n Mengels woord geword? Ek hoor baie Souties wat dit gebruik asof dit ‘n woord reg uit die Engelse taal is. In elk geval, genoeg gewonder oor stront. Kom ons skuif...

0

Backlog Vrydag Bederf

Hierdie is besig om a patroon te word en ek moet ‘n manier kry om uit hierdie patroon te breek. Enige idees van julle kant af hoe ek weer die Vrydag Bederf op ‘n...