Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf boet

Het “boet” nou ‘n Mengels woord geword? Ek hoor baie Souties wat dit gebruik asof dit ‘n woord reg uit die Engelse taal is. In elk geval, genoeg gewonder oor stront. Kom ons skuif eerder aan na die Vrydag Bederf.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

Wys al die idiote wat in beheer is van ons land dat jy dink hulle is ‘n grap. Kry vir jou die “Please protect me from yourself” hemp.

You may also like...

1 Response

  1. Stef says:

    Soos ek dit verstaan is jou Afrikaanse vriend jou “boet” and your soutie friend is your “bru”….Who knows.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *