Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tyd vir die Vrydag Bederf

Dit is Vrydag. Jy sit en hou die tyd dop want jy wil huistoe gaan. Vanaand, of more, of moreaand gaan jy lekker braai. Iewers hierdie naweek gaan jy braai. Nou wil jy net weg by die werk. Kry maar Vrydag Bederf voor jy waai.

Geniet jou naweek en die Vrydag Bederf.

Loading…

Kry vir jou ‘n GVLK hemp vir kersfees! Click hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *