Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lekker naweek, vat Vrydag Bederf

Nog ‘n naweek lê voor. Kan ek jou ‘n moerse guns vra? Gaan koop asseblief vir jou of ‘n vriend ‘n GVLK hemp op komedie.co.za. Ek maak sowat R50 op elke hempie wat verkoop word, en elke R50 help sodat ek kan aanhou om gevaaalik.com aan die gang te hou. Hierdie site vat baie ure van my dag, elke dag en dit raak al hoe moeiliker om te justify hoeveel tyd ek op gevaaalik.com spandeer wanneer dit nie bydra tot my inkomste nie. As jy nie geld het vir ‘n hempie nie, gee miskien ‘n donasie of subscribe aan die site vir R30 ‘n maand. Kyk net vir die Payfast knoppies op die regtekant van die site (of onder aan die site as jy op jou foon is)

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *