Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf: Die alewige stryd

Hoe meer populêr gevaaalik.com raak hoe meer werk raak dit. Hoe meer ek soek vir adverteerders hoe meer kom ek agter dat die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf my geen gunsies doen nie. Vir een of ander rede is mense bang om op gevaaalik.com te adverteer oor die content van die site. Hier is vir julle ‘n vinnige geheim: gevaaalik.com se lesers gee nie om oor die content van die site nie en hulle het steeds geld wat hulle spandeer op goed waarvan hulle hou. Dus sal om te adverteer om gevaaalik.com nie jou “brand” enige skade aanrig nie.

Anyway, klaar gerant van my kant af. Geniet die week se Vrydag Bederf, want dit gaan nerens. Fuck the man!

Vrydag Bederf 20140221 (2)

Vrydag Bederf 20140221 (3)

Vrydag Bederf 20140221 (4)

Vrydag Bederf 20140221 (5)

Vrydag Bederf 20140221 (6)

Vrydag Bederf 20140221 (7)
Vrydag Bederf 20140221 (9)

Vrydag Bederf 20140221 (10)

Vrydag Bederf 20140221 (11)

Vrydag Bederf 20140221

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *