Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dankie vir die Vrydag Bederf

Dit is Vrydag! Die naweek lê voor. Daarom moet ons eers bietjie Vrydag Bederf kry. Mag jy Maandag terug kyk op jou naweek soos die eerste foto hier onder die week. Daardie foto kom van die nuwe Queens of the Stone Age video af. Goeie musiek vir ‘n Vrydag.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

WHAT A WEEKEND

Dit sal meer sin maak as jy die video vir “Smooth Sailing” kyk, click net die image hier bo.

Vrydag Bederf10

Vrydag Bederf09

Vrydag Bederf08

Vrydag Bederf07

Vrydag Bederf06

Vrydag Bederf05

Vrydag Bederf04

Vrydag Bederf03

Vrydag Bederf02

Vrydag Bederf01

Vrydag Bederf 12

Vrydag Bederf 11

You may also like...

1 Response

  1. Pisgesig says:

    Ek crush en bewonder die spread. My safe haven. Well done aan die hele span.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *