Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kill City Blues Vrydag Bederf

Gister het ek en Louis van Taxi Violence saam ‘n bier gaan drink en toe nooi hy my om saam hom na Kill City Blues toe te gaan, waar Taxi Violence se rehearsal space/recording studio is. Taxi Violence is tans besig om musiek te skryf vir hulle nuwe album. Ek het gesit en luister tertwyl die ouens bietjie werk aan 3 van hulle nuwe songs. Die nuwe stuff is heavy met ‘n lekker grungy feel en sover klink dit befok. Ek is eintlik half teleurgesteld omdat ek gaan moet wag tot September vir die nuwe album.

George (Taxi Violence vocals en eienaar van Kill City Blues) het ook vir my songs gespeel van ‘n band wat tans besig is om hulle album te record daar by Kill City Blues. Al wat ek julle gaan sê is wees op die uitkyk vir Stoker, want dit is fokken cool. Ek het die manne van Taxi Violence toe ook bekendgestel aan Reignwolf, en hulle is nou sommer ook fans.

Anyway, die Kaap temp my baie hard om meer tyd hier onder te kom spandeer.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20140214 (2)

Vrydag Bederf 20140214 (3)

Vrydag Bederf 20140214 (4)

Vrydag Bederf 20140214 (5)

Vrydag Bederf 20140214 (6)

Vrydag Bederf 20140214 (7)

Vrydag Bederf 20140214 (8)

Vrydag Bederf 20140214 (9)

Vrydag Bederf 20140214 (10)

Vrydag Bederf 20140214 (11)

Vrydag Bederf 20140214

You may also like...

2 Responses

  1. February 19, 2014

    […] week toe ek by Kill City Blues 'n draai gaan maak het, het Rian Zietsman (Taxi Violence, BEAST) vir my 'n tune van sy foon af […]

  2. April 14, 2015

    […] Kill City Blues in die Kaap. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *