Vrydag Bederf sluit die eerste werksweek af
Kan jy glo? Nog net 51 werksweke oor. 2015 is ook besig om sy gat te sien en jy het nogsteeds nie begin gym nie! Troos jouself maar met die week se Vrydag Bederf. Dit is nie asof jy nou gaan begin nie, pussy. Doen net iets anders as werk en TV kyk.
Geniet die week se Vrydag Bederf.