Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Goeie Vrydag Bederf

Ek het nie geslaap gisteraand nie. Moet my nie vra hoekom nie, maar ek het na twaalf by die huis gekom na ‘n lekker paar biere saam vriende. Toe het ek so bietjie werk wat moes kaf gedraf word, so uur en ‘n half later toe is ek in die bed klim toe kan ek nie vir ‘n moer aan die slaap raak nie. Mens sal sweer ek het ‘n hand vol Phedra Cut gedrink saam met die glas water toe ek oppad was bed toe. Die goeie nuus is, ek kry kans om die Vrydag Bederf vroeg te doen, en dit beteken dat die mense wat die subscribe het vir ons nuusbrief ook vanoggend 07:00 sharp ‘n mail gaan kry met ‘n link na die nuutste Vrydag Bederf.

Subscribe hier om ons weeklikse nuusbrief te kry elke Vrydag.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150227

Vrydag Bederf 20150227 (12)

Vrydag Bederf 20150227 (11)

Vrydag Bederf 20150227 (10)

Vrydag Bederf 20150227 (9)

Vrydag Bederf 20150227 (8)

Vrydag Bederf 20150227 (7)

Vrydag Bederf 20150227 (6)

Vrydag Bederf 20150227 (5)

Vrydag Bederf 20150227 (4)

Vrydag Bederf 20150227 (3)

Die gevaaalike dame aan die regterkant is Jen Selter. Ek het net so rukkie terug ‘n link getweet wat nog ‘n hele paar foto’s van haar het.

Vrydag Bederf 20150227 (2)

Jy kan meer sien van Niykee Heaton, hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *