Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

By Odin, dit is die Vrydag Bederf

Laas week het ons nuusbrief uitgegaan en julle gevra vir hulp. Ons moes ‘n spul likes van ons Facebook page remove, en dus het ons weer geval na onder die 2000 likes. Ons het in die nuusbrief gevra dat julle asb ons Facebook page gaan like, of jou vriende kry om die page te like en julle het deurgekom met die likes. Dit is nou ‘n week later en ons het 181 likes by gekry deur die week.

Dankie vir elke een van julle wat gehelp het. As jy nog nie ons Nuusbrief kry nie kan jy hierheen gaan om hom te begin kry elke Vrydag oggend.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150320 (2)

Vrydag Bederf 20150320 (3)

Vrydag Bederf 20150320 (4)

Vrydag Bederf 20150320 (5)

Vrydag Bederf 20150320 (6)

Vrydag Bederf 20150320 (7)

Vrydag Bederf 20150320 (8)

Vrydag Bederf 20150320 (9)

Vrydag Bederf 20150320 (11)

Vrydag Bederf 20150320 (12)

Vrydag Bederf 20150320

Vrydag Bederf 20150320

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *