Goeie genade! Dit is die Stoute Boudjies!
Dit is goed om jou frustrasies uit te kry. Maak nie saak hoe jy dit doen nie. Of jy dit nou doen deur ‘n lekker kettle bell workout, ‘n dratie te kap, om die...
Dit is goed om jou frustrasies uit te kry. Maak nie saak hoe jy dit doen nie. Of jy dit nou doen deur ‘n lekker kettle bell workout, ‘n dratie te kap, om die...
Haal asem. Niks is so erg soos wat jy jouself oortuig het dit is nie. Die feit dat jy nou met ‘n foon/iPad/Laptop/PC sit en kyk na die Stoute Boudjies is bewyse dat dit...
Wat sal Woensdag wees sonder Stoute Boudjies? Nie veel pret nie. Gelukkig bringe gevaaalik.com die Stoute Boudjies soos clockwork vir julle. In ander nuus: Die week se Bloumovies en Popcorn is ongelooflik snaaks. Ek...
Ek is ‘n groot fan van dames. Veral die vroulike vorm is vir my ongelooflik mooi. Ek is defnitief ‘n boudjies ou. Dit sal ook die rede wees hoekom jy elke Woensdag die Stoute...
Dit is Woensdag en dit is weer tyd vir die Stoute Boudjies. Nou moet die laaste paar dae van die week net vinnig verby gaan. Hopelik laat die Stoute Boudjies jou bietjie beter voel...
Nadat die afgelope paar Tappit Techno Treffers ons so lank in die 90’s laat sit het dat mens amper begin voel mens moet begin soek vir Ricki Lake en Mighty Morphin’ Power Rangers reruns,...
Die week se Stoute Boudjies het ‘n belaglike title. In ander nuus: Het jy gehoor gevaaalik.com gaan ons eerste live podcast doen? Jy kan gaan loer na die, vir al die info: gevaaalik.com Podcast...
Ek krap mense dalk om met my opinies, maar darem maak ek op daarvoor met die Stoute Boudjies. Daar is baie mense wat nie van gevaaalik.com hou nie maar steeds kom na die site...
Terug met die week se Stoute Boudjies. Daar kom later vandag nog ‘n sexy verrassing vir julle wat so paar gevaaalik.com lesers vir ons ingestuur het. Vir nou sal julle maar moet reg kom...
Gister toe ek my stukkie oor sogenaamde “feministe” live gemaak het, was dit vir die eerste keer in ‘n lang tyd ‘n situasie van “moet ek, of moet ek nie”. Ek het immers nog...
Ek wag al heel week vir die Vrydag om aan te breek. So erg dat ek Woensdag vir almal op die gevaaalik.com Facebook page vreeslik verwar het toe ek die Stoute Boudjies link share...
Dit is weer daardie tyd van die week, tyd vir Stoute Boudjies! Die week is die Stoute Boudjies gekies deur ‘n gevaaalike dame. So gaan sê maar vir haar dankie daar in die comments....