Stoute Boudjies jou nar!
Dit is weer daardie tyd van die week, tyd vir Stoute Boudjies! Die week is die Stoute Boudjies gekies deur ‘n gevaaalike dame. So gaan sê maar vir haar dankie daar in die comments. Sy gaan ook Vrydag die dame agter die Vrydag Bederf wees.
Geniet dus die week se Stoute Boudjies, die keer is dit nie van my brein af nie.
Jirri as clownpoop se selection vir boudjies so lyk kry ek nou al my vaseline reg vir Vrydag se bederf!
Ek’s bly jy’t dit geniet! Hoop maar my Vrydag Bederf keuses is up to standard…
Kan ek hom maar insit?